1 Korinthiërs 2:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ’n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.

1 Korinthiërs 2

1 Korinthiërs 2:8-16