1 Korinthiërs 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wat niemand van die heersers van hierdie wêreld geken het nie — want as hulle dit geken het, sou hulle die Here van die heerlikheid nie gekruisig het nie —

1 Korinthiërs 2

1 Korinthiërs 2:5-14