1 Korinthiërs 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.

1 Korinthiërs 2

1 Korinthiërs 2:4-11