1 Korinthiërs 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word.

1 Korinthiërs 2

1 Korinthiërs 2:10-16