1 Korinthiërs 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike wysheid leer nie, maar met dié wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike dinge met geestelike vergelyk.

1 Korinthiërs 2

1 Korinthiërs 2:9-14