1 Korinthiërs 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die geestelike mens beoordeel wel alle dinge; self egter word hy deur niemand beoordeel nie.

1 Korinthiërs 2

1 Korinthiërs 2:6-16