1 Korinthiërs 15:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God alles in almal kan wees.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:25-38