1 Korinthiërs 15:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Anders, wat sal hulle doen wat hulle vir die dode laat doop, as die dode geheel en al nie opgewek word nie? Waarom laat hulle hul nog vir die dode doop?

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:21-35