1 Korinthiërs 15:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy het alles aan sy voete onderwerp, maar wanneer Hy sê dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het.

1 Korinthiërs 15

1 Korinthiërs 15:23-30