1 Korinthiërs 13:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.

1 Korinthiërs 13

1 Korinthiërs 13:1-3