1 Korinthiërs 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AL sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ’n klinkende metaal of ’n luidende simbaal geword.

1 Korinthiërs 13

1 Korinthiërs 13:1-5