1 Korinthiërs 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.

1 Korinthiërs 13

1 Korinthiërs 13:1-10