1 Konings 20:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle rouklere om hul heupe vasgegord en bande om hul hoofde en na die koning van Israel gekom en gesê: U dienaar Bénhadad sê: Laat my tog lewe! En hy antwoord: Lewe hy dan nog? Hy is my broer.

1 Konings 20

1 Konings 20:27-35