1 Konings 20:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die manne het hulle dit dadelik toegeëien as ’n gunstige voorteken van sy kant en gesê: Bénhadad is u broer! Daarop sê hy: Gaan haal hom. En Bénhadad het uitgekom na hom, en hy het hom op die wa laat klim.

1 Konings 20

1 Konings 20:30-36