1 Konings 20:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê sy dienaars vir hom: Kyk tog, ons het gehoor dat die konings van die huis van Israel genadige konings is; laat ons tog rouklere om ons heupe bind en bande om ons hoofde en uitgaan na die koning van Israel; moontlik sal hy u in die lewe behou.

1 Konings 20

1 Konings 20:30-39