1 Konings 18:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê hy vir sy dienaar: Klim tog op, kyk uit na die see. En hy het opgeklim en uitgekyk en geroep: Daar is niks nie. Toe sê hy: Gaan weer — sewe maal.

1 Konings 18

1 Konings 18:34-45