1 Konings 18:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die sewende maal roep hy: Daar gaan ’n wolkie soos ’n man se hand op uit die see. Toe sê hy: Gaan op, sê vir Agab: Span in en trek af, dat die reën jou nie terughou nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:34-46