1 Konings 18:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Agab het opgetrek om te eet en te drink; maar Elía het op die top van die Karmel geklim en hom op die grond neergebuig en sy aangesig tussen sy knieë gesteek.

1 Konings 18

1 Konings 18:37-46