1 Konings 18:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Roep julle dan die naam van julle god aan, en ék sal die Naam van die Here aanroep; en die God wat met vuur antwoord, Hy sal God wees. En die hele volk het geantwoord en gesê: Die woord is goed.

1 Konings 18

1 Konings 18:21-32