1 Konings 18:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar laat hulle vir ons twee bulle gee; dan kan hulle vir hul een bul uitkies en dit in stukke verdeel en op die hout sit, maar sonder om vuur te maak; en ék sal die ander bul gereedmaak en op die hout sit, maar ek sal geen vuur maak nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:17-32