1 Konings 18:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Elía vir die volk: Ek het alleen oorgebly as profeet van die Here, terwyl die profete van Baäl vierhonderd-en-vyftig is.

1 Konings 18

1 Konings 18:17-27