1 Konings 18:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:13-26