1 Konings 18:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Elía aan die profete van Baäl gesê: Kies vir julle een bul uit en maak dit eerste gereed, want julle is die meeste; en roep die naam van julle god aan, maar julle mag geen vuur maak nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:19-30