En die vrou sê vir Elía: Nou weet ek dit dat u ’n man van God is en dat die woord van die Here in u mond waarheid is.