1 Konings 17:23-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. Daarop neem Elía die kind en bring hom af uit die bo-kamer in die huis en gee hom aan sy moeder; en Elía sê: Kyk, jou seun lewe!

24. En die vrou sê vir Elía: Nou weet ek dit dat u ’n man van God is en dat die woord van die Here in u mond waarheid is.

1 Konings 17