1 Konings 17:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop neem Elía die kind en bring hom af uit die bo-kamer in die huis en gee hom aan sy moeder; en Elía sê: Kyk, jou seun lewe!

1 Konings 17

1 Konings 17:16-24