Spreuke 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat na haar toe gaan, besef nie dat die dooies daar bly nie. Hulle wat haar uitnodiging aanvaar, is al klaar in die doderyk.

Spreuke 9

Spreuke 9:16-18