Spreuke 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die spreuke van Salomo.’n Kind wat verstandig is, maak sy pa bly. ’n Seun wat dwaas is, maak sy ma hartseer.

Spreuke 10

Spreuke 10:1-6