Spreuke 9:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Wysheid het vir haar ’n huis gebou,sy het sewe klippilare gekap.

2. Sy het ’n feestelike ete gemaak. Sy het die wyn geskink en haar tafel gedek.

3. Sy het toe haar bediendes na hoë plekke van die stad gestuur om van daar mense uit te nooi:

Spreuke 9