Spreuke 28:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Man wat self arm is en ander arm mense uitbuit, is soos stortreën wat alles wegspoel sodat daar niks kos oorbly nie.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-9