Spreuke 28:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As daar opstand is in ’n land wissel die leiers vinnig. As ’n wyse en kundige aan bewind kom, is daar lank vastigheid in die land.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-5