Spreuke 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regverdige God sien wat gebeur in die huis van goddelose mense. Hy bring teëspoed oor die goddelose mense.

Spreuke 21

Spreuke 21:8-18