Spreuke 21:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy iemand wat ander belaglik maak, laat boet vir sy dade,leer onervare mense wysheid daaruit. Wanneer jy iemand onderrig wat reeds wysheid het, leer hy nog meer daaruit.

Spreuke 21

Spreuke 21:3-20