Die Here verafsku die manier waarop goddelose mense leef. Hy het die mense lief wat volgens sy wil lewe.