Spreuke 15:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here verafsku die offers van goddelose mense. Hy is bly oor die gebede van opregtes.

Spreuke 15

Spreuke 15:4-13