Spreuke 15:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Liewer net ’n skeppie groente saam met iemand vir wie jy lief is, as ’n lekker stuk beesvleis en haat daarmee saam.

Spreuke 15

Spreuke 15:10-22