Dit is baie beter om min te hê en ook respek vir die Here,as om groot rykdom te besit met die onrus daarmee saam.