Sagaria 14:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal deur hierdie vallei vlug, want dit sal tot by Asal strek. Ja, julle sal vlug soos julle vir die aardbewing gevlug het in die tyd van koning Ussia van Juda. Dan sal die Here my God kom en al die heiliges saam met Hom.

Sagaria 14

Sagaria 14:2-7