Sagaria 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag sal sy voete op die Olyfberg staan, aan die oostekant van Jerusalem. Die Olyfberg sal middeldeur skeur en so sal ’n vallei wat van oos na wes loop, gevorm word, want die een helfte van die berg sal noord skuif en die ander helfte van die berg sal suid skuif.

Sagaria 14

Sagaria 14:1-8