Sagaria 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke pot in Jerusalem en Juda sal heilig vir die Here, die Almagtige, wees. Enigiemand wat kom offer, sal vry wees om enige pot te gebruik waarin hulle offers kan kook. Op daardie dag sal daar nie meer handelaars in die tempel van die Here, die Almagtige, wees nie.

Sagaria 14

Sagaria 14:18-21