Sagaria 14:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag sal daar selfs op die klokke van die perde se tuie geskryf staan: Heilig vir die Here. Die potte in die tempel van die Here sal net so heilig wees as die bakke wat langs die altaar gebruik word.

Sagaria 14

Sagaria 14:14-21