Sagaria 14:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enige nasie iewers in die wêreld wat weier om na Jerusalem te kom om die Koning, die Here, die Almagtige, te aanbid, sal nie reën kry nie.

Sagaria 14

Sagaria 14:15-21