Sagaria 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uiteindelik sal die vyande van Jerusalem wat die plaag oorleef het, elke jaar optrek na Jerusalem toe om die Koning, die Here, die Almagtige, te aanbid en om die Huttefees te vier.

Sagaria 14

Sagaria 14:10-21