Sagaria 12:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. “Die hele Israel sal treur, elke familie afsonderlik, met die mans en vroue in verskillende groepe. Die familie van Dawid sal saam met die familie van Natan treur,

13. die familie van Levi en die familie van Simi.

14. Elkeen van die families wat oorleef het, sal afsonderlik treur met die mans en vroue apart van mekaar.”

Sagaria 12