Sagaria 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op daardie dag sal daar ’n oop fontein vir die koningshuis van Dawid en die inwoners van Jerusalem wees, ’n fontein om hulle skoon te maak van al hulle sonde en vuilheid.

Sagaria 13

Sagaria 13:1-9