Sagaria 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoewel Ek hulle verstrooi het soos saad tussen die nasies, sal hulle My bly onthou in veraf lande. Met hulle kinders sal hulle oorleef en weer terugkom huis toe, na Israel toe.

Sagaria 10

Sagaria 10:8-12