Sagaria 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Ek vir hulle fluit, sal hulle aangehardloop kom omdat Ek hulle verlos het. Uit die min wat oorgebly het, sal hulle bevolking groei soos wat dit vroeër was.

Sagaria 10

Sagaria 10:6-12