Romeine 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek weet dat ek – ten minste wat my ou, sondige natuur betref – nie oor die vermoë beskik om die goeie te doen nie. Want die begeerte tot die goeie is daar, maar ek kry dit nie uitgevoer nie.

Romeine 7

Romeine 7:10-25