Romeine 3:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ons die geloof beklemtoon, beteken dit dan dat ons die wet ter syde stel? Natuurlik nie! In werklikheid laat ons die wet juis tot sy reg kom.

Romeine 3

Romeine 3:29-31