Romeine 3:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is net een God en daar is net een manier om sy vryspraak te ontvang. Hy spreek mense vry net deurdat hulle glo – en dit geld vir Jode sowel as nie-Jode.

Romeine 3

Romeine 3:24-31